Vlak 4
Bevorder na:
LP: 80 Skuiwe: 100 Skuiwe: 6 Orde: chaoties EP: 150
Vermoëns: steek
'n Wese uit hierdie orde is afkomstig uit 'n lank vergete tydperk. Enigeen wat 'n antieke Lich teëkom het baie belangriker dinge om hom oor te bekommer as die dood.
Spesiale Nota's: Die afstandsaanvalle van 'n lich het towerkrag en het altyd 'n baie hoë kans om 'n teenstander te tref. Die aanraking van 'n lich dreineer die slagoffer se liggaam om die lig te laat hernuwe.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
aanraak | afstandgeveg | 8-4 | nabygeveg | dreineer | |
rillingsgolf | koue | 13-5 | afstandgeveg | magies | |
stoot | afstandgeveg | 9-5 | afstandgeveg | magies |
lem | 10% |
koue | 60% |
vuur | -20% |
afstandgeveg | -50% |
impak | -10% |
steek | 30% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 3 | 10% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 60% |
Chasm | 99 | 20% |