Vlak 1
Bevorder na: Meerman Spiesvegter  Meerman Net-gooier 
LP: 30 Skuiwe: 15 Skuiwe: 6 Orde: wettig EP: 35
Vermoëns:
Dieselfde vaardigheid wat die meermanne gebruik het om met 'n spies vis te vang, het hulle maklik omskep in 'n oorlogswapen, veral teen die wat nie tuis voel in die water nie. In tye van nood sal baie meermin vissermanne vrywiliglik aansluit en sodoende die weermag versterk.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
spies | steek | 4-2 | nabygeveg | ||
spies | steek | 5-3 | afstandgeveg |
lem | 0% |
koue | 20% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 0% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 30% |
Woud | 5 | 30% |
Heuwels | 5 | 30% |
Berge | 99 | 20% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 20% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 3 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |