Vlak 1
Bevorder na: Drake Gladiator  Drake Kapper 
LP: 43 Skuiwe: 19 Skuiwe: 5 Orde: wettig EP: 45
Vermoëns:
'n Drake Kletter kan nie vlieg of vuur blaas nie, en die meeste aanvaar om afgeskuif te word na 'n nabygevegsrol vanweë hulle gebreke - 'n poging om die beste te maak van wat andersins 'n las sal wees. Hulle mag dalk swakhede hê ten opsigte van daardie vaardighede maar diegene wat hulle afskryf vergeet hoe goed hulle behoort te wees om teen mede-drake te baklei.
Hulle is om die waarheid te sê die bepalers van die Drake Hierargie en al is hulle wapenrusting nou grootliks van seremoniële waarde, is dit nogtans steeds doeltreffend. In hulle skermutselinge met mindere rasse het hulle ontdek dat hulle natuurlike grootte en krag opsigself kragtige wapens is en wanneer dit met die wapenrusting van hierdie stand gekombineer word, ontbreek die krygers van die swakhede wat hulle soort het, soos die vatbaarheid vir spiese en pyle.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 5-4 | nabygeveg | ||
spies | steek | 6-4 | nabygeveg | eerste trefhou |
lem | 20% |
koue | -50% |
vuur | 50% |
afstandgeveg | -30% |
impak | 30% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 99 | 10% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 2 | 40% |
Heuwels | 1 | 40% |
Berge | 1 | 40% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 1 | 40% |
Grot | 2 | 30% |
Sneeu | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 40% |
Chasm | 99 | 20% |