Vlak 2
Bevorder na: boog 
Bevorder na: Geraamte Boogskutter
LP: 40 Skuiwe: 26 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 80
Vermoëns: steek
Van al die nekromant se skeppings, neem sekere wesens die valse lewe met meer ywer aan. Lewenskragtiges kry dikwels dan ook wapens om daarmee saam te gaan; boogskutters word veral dikwels met 'n afskuwelike arsenaal voorsien. Hulle pylkokers word volgemaak met pyle wat nie van hout gemaak is nie maar uit die bene van hul slagoffers. Hulle word eenvoudig die 'Gebeente Skieters' genoem deur hulle stomme vyande, hierdie verfoeilike wesens is 'n verskrikking vir al wat leef.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
dolk | lem | 6-2 | nabygeveg | ||
boog | steek | 10-3 | afstandgeveg |
lem | 40% |
koue | 60% |
vuur | -20% |
afstandgeveg | -50% |
impak | -20% |
steek | 60% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 3 | 10% |
Vlak Water | 2 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 60% |
Chasm | 99 | 20% |