Vlak 2
Bevorder na: Fugitive 
Bevorder na: Skurkie
LP: 42 Skuiwe: 28 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 77
Vermoëns:
Na jare se diens sal die 'skurkie's' uitendelik bevorder word in die range van hulle dief-genote. As hulle eers hulself in gevegte bewys het word hulle meer gevaarlike take opgelê en kry 'n groter gedeelte van die buit. Alhoewel hulle opponente dink hulle keuse van wapens is koddig, weet die misdadigers hoe dodelik dit kan wees en dat daar baie ammunisie beskikbaar is. Misdadigers hou nie daarvan om helder oordag te veg nie, en is meer tuis in die skadu's van die nag.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
knuppel | impak | 8-2 | nabygeveg | ||
slinger | impak | 6-3 | afstandgeveg |
lem | -30% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 20% |
impak | -20% |
steek | -20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 70% |
Dorpie | 1 | 70% |
Diep Water | 99 | 30% |
Vlak Water | 2 | 40% |
Graslande | 1 | 60% |
Woud | 2 | 70% |
Heuwels | 2 | 70% |
Berge | 3 | 70% |
Moeras | 2 | 40% |
Sand | 2 | 40% |
Grot | 2 | 50% |
Sneeu | 2 | 40% |
Mushroom Grove | 2 | 70% |
Chasm | 99 | 20% |