Vlak 2
Bevorder na: Mermaid Diviner 
Bevorder na: Mermaid Initiate
LP: 31 Skuiwe: 38 Skuiwe: 6 Orde: wettig EP: 150
Vermoëns: genees
Meermanne huldig dieselfde oortuigings as die mensdom, tog om kulturele redes word die instandhouding hiervan aan die meerminne oorgelaat met hulle groter intellektuele neigings. Dit is hulle wat hulself toewy aan die ideale om vrede en lewe na die wêreld te bring en hulle wat die kuns bestudeer om siekte en beserings, kwale wat hulle met die mensdom deel, te bestry. Hulle toegewydheid en vroomheid gee hulle ook seker geestelike kragte wat hulle in staat stel om hulle mense teen die onnatuurlike te beskerm.
Spesiale Nota's: Die lig wat deur die priesteresse gewerp word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig berokken enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie skade aan lewende wesens. Priesteresse het die vermoë om diegene rondom hulle te genees en hulle van vergiftiging te verlos.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
staf | impak | 5-3 | nabygeveg | ||
ligstraal | afstandgeveg | 6-4 | afstandgeveg | magies |
lem | 0% |
koue | 20% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 30% |
Woud | 5 | 30% |
Heuwels | 5 | 30% |
Berge | 99 | 20% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 20% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 3 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |