Vlak 1
Bevorder na: Mermaid Priestess  Mermaid Enchantress 
LP: 27 Skuiwe: 19 Skuiwe: 6 Orde: wettig EP: 50
Vermoëns:
Jong Meerminne word dikwels ingewy tot die watertoorkuns wat so eie aan hulle mense is. Die wonderbaarlike vermoëns wat dit hulle gee kan deur geen ander ras nagemaak word nie en is 'n toonbeeld van die feetjie-aard van hierdie wesens.
Ondanks hulle swakheid, is hulle gedugte teenstanders in gevegte omdat hulle die water om hulle kan gebruik om hulle vyande mee te kasty.
Spesiale Notas: Die waterspuite wat deur die meerminne opgeroep word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
staf | impak | 7-1 | nabygeveg | ||
water sproei | impak | 8-2 | afstandgeveg | magies |
lem | 0% |
koue | 20% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 0% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 30% |
Woud | 5 | 30% |
Heuwels | 5 | 30% |
Berge | 99 | 20% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 20% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 3 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |