Wit Magiër

Vlak 2

 

Bevorder na: Towenaar van Lig 

Bevorder na: Towenaar

LP: 35  Skuiwe: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns: genees

Party towenaarshet, soos hulle bewus geword het van die wêreld rondom hulle, die waarheid uitgevind omtrent omtrent die mense se leiding en gevind dat hulle nie meer hulself kan bring om 'n lewe te he waat hul heeldag in afsondering lewe terwyl hulle studeer nie. Hierdie manne en vroue hou dan op om towenaars te wees, en sluit aan by die monnikke or nonne, en gebuik hulle kennis om die mensdom te help. Na hulle ordening reis hulle deur die wêreld en help om die siekes en gewondes te genees.
Alhoewel hulle nie opgeleide vegters is nie, is daar een vyand teen wie hulle 'n magtige bondsgenoot is. As daar 'n behoefte is, kan hulle die krag van die Lig oproep om die duistere gedrogte terug te verban na hulle duistere tuiste en uit die wêreld van die mens.
Spesiale Nota's: Die Lig wat die Towenaar van Lig uitstraal is magies en het 'n goeie kans om die vyand 'n trefhou toe te dien. Hierdie Lig doen ook geweldige skade aan die wandelende dooies, en kan selfs lewende wesens beskadig. Die Wit Towenaars kan die eenhede rondom hulle gesondmaak, en genees van gif.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 6-2 nabygeveg  
ligstraal afstandgeveg 9-3 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 40%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start