Wandelende Lyk

Vlak 0

             

Bevorder na: Sielloos 

Bevorder na:

LP: 18  Skuiwe: Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 24

Vermoëns:

Wandelende Lyke is die lywe van die dood, wakker gemaak deur duistere towerkuns. Alhoewel nie baie sterk in 'n geveg nie, kan hierdie zombies hulle vloek oordra aan die wat hule doodmaak, en sodoende die mag van die wandelende dooies vergroot.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
aanraak impak 6-2 nabygeveg plaag 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -40%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start