Nag Gaunt

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Skaduwee

LP: 35  Skuiwe: 52  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns: nagsluip skermutselaar

Hoekom hierdie kreature maskers dra is onbekend, en niemand weet eintlik wat hulle wegsteek nie. Hierdie vrees-aanjaende gedaantes word baie min deur die lewendes gesien, en die wat hulle wel gesien het, het nooit genoeg tyd gehaad om hul vyand te bestudeer nie.
Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die Nag Gaunt die vyand se aandag aftrek, mag die nag gaunt agter die vyand se rug insluip en hom in die rug steek, wat dan dubbele skade veroorsaak. Nag Gaunts het ongewone weerstande vir skade, en beweeg nogal stadig oor water. Nag Gaunts kan wegkruip in die nag, en daar sal glad nie 'n spoor van hulle bestaan oorbly nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 10-3 nabygeveg rugsteek 

Weerstande

lem 50%
koue 70%
vuur 10%
afstandgeveg -10%
impak 50%
steek 50%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 2 50%
Vlak Water 2 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 50%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 1 50%
Chasm 1 50%

Back to start