Meerman Spiesvegter

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Meerman Spiesvegter

LP: 55  Skuiwe: 48  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermo├źns:

Die meermanne wat die kuns van die spies bemeerster het is byna so effektief soos 'n boogskutter. Alhoewel die gewig van hul wapens die effektiewe afstand beperk, is die trefkrag aansienlik beter. In die water is die beweeglikheid van die meermanne 'n groot voordeel, veral teen vyande wat nie kan swem nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 8-2 nabygeveg  
spies steek 10-4 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start