Mermaid Initiate

Vlak 1

 

Bevorder na: Mermaid Priestess  Mermaid Enchantress 

Bevorder na:

LP: 27  Skuiwe: 19  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 50

Vermo├źns:

Jong Meerminne word dikwels ingewy tot die watertoorkuns wat so eie aan hulle mense is. Die wonderbaarlike vermo├źns wat dit hulle gee kan deur geen ander ras nagemaak word nie en is 'n toonbeeld van die feetjie-aard van hierdie wesens.
Ondanks hulle swakheid, is hulle gedugte teenstanders in gevegte omdat hulle die water om hulle kan gebruik om hulle vyande mee te kasty.
Spesiale Notas: Die waterspuite wat deur die meerminne opgeroep word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 7-1 nabygeveg  
water sproei impak 8-2 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start