Groot Trol

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Trol Held

LP: 80  Skuiwe: 48  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoƫns: regenereer

Wanneer 'n baie lewenskragtige Trol oud en wys raak verander dit in iets buitengewoon, 'n gedierte wat vir vele geslagte onthou sal word. Hulle dade is die bron van verhale oor krag en geslepenheid onder die Trolle en om die verhale in die vlees te sien doen geen afbreuk aan hulle glansryke reputasie nie.
Spesiale Nota's: Trolle het die vermoƫ om te hergenereer wat hulle laat genees asof hulle in 'n dorp gestasioneer was.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
hamer impak 18-3 nabygeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 20%
Sand 2 30%
Grot 1 40%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start