Kabouter Stroper

Vlak 2

 

Bevorder na:

Bevorder na: Wolf Ruiter

LP: 44  Skuiwe: 32  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns:

Sommige Kabouters lei hulle wolwe op om hul vrees vir vuur te oorkom. Hierdie kabouters sal 'n ondersteunende rol speel in strooptogte; hulle sal die huise en landerye van hul vyande aan die brand steek; hulle dra ook nette waarmee hulle verwoesting saai onder diegene wat probeer om hulself te verdedig of wat wil terugslaan.
Spesiale Nota's: Vyande wat in 'n net vasgevang is, is stadiger en hulle het een minder hou wat hulle kan slaan in 'n geveg.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
fakkel vuur 7-3 nabygeveg  
net impak 6-2 afstandgeveg verstadig 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 3 40%
Chasm 99 20%

Back to start