Vuur Draak

Vlak 2

 

Bevorder na: Inferno Draak 

Bevorder na: Drake Vlamvegter

LP: 63  Skuiwe: 35  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 80

Vermoëns:

Die groot vuurdrake is meesters van hulle innerlike vuur. Hulle is in blink harnasse geklee en blaas groot bolle vuur, wat getuig van die krag en grootsheid van hulle soort, op enigeen wat hulle teenstaan

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 9-2 nabygeveg  
vuurasem vuur 7-5 afstandgeveg  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 60%
afstandgeveg -30%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 2 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 1 40%

Back to start