Elvish Shaman

Vlak 1

 

Bevorder na: Elvish Druid  Elvish Sorceress 

Bevorder na:

LP: 26  Skuiwe: 15  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 32

Vermoëns: gesondmaak

Omdat die elwe gedeeltelik fee is, het hulle 'n natuurlike aanleg vir die toorkuns. Hulle het ook 'n noue bond met die natuur en kan dit gebruik as 'n bondgenoot in 'n geveg. Vyande kan verstrengel word deur die wortels waarop hul staan, en die maak hulle nie so gevaarlik nie.
Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte van 'n geveg.
Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese genesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie heeltemal genees nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 3-2 nabygeveg  
verstrengel impak 3-2 afstandgeveg verstadig 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start