Elfse Held

Vlak 2

 

Bevorder na: Elfse Kampioen 

Bevorder na: Elfse Vegter

LP: 51  Skuiwe: 32  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 90

Vermoëns:

'n Relatiewe klein aantal ervaring verander 'n elf van 'n bedrewe vegter tot 'n meester-vegter. Die wat as helde vereer word is baie handig met die swaard en boog, vaardighede wat nooit minder word as gevolg van 'n tekort aan oefening nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-4 nabygeveg  
boog steek 6-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start