Elfse Wreker

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Elfse Bewaarder

LP: 55  Skuiwe: 60  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 150

Vermoëns: lokval

Die eienaardige naam van Else Wreekers kom van 'n taktiek wat baie gebruik word deur hierde meester bosbewaarders. Die vyand word toegelaat on deur 'n karige verdediging deur te breek, en wanneer kwesbare eerste-linie troepe deurbreek, dan kom hierdie boogskutters uit hulle wegkruip plek en maai die vyand af.
Hierdie gebeurtenis word ge-intrepeteer as 'n vorm van wraakneming vir makkers wat in die stryd gesterf het. Alhoewel nie so beplan nie, is die verduideliking dalk nie so on-akkuraaat nie.
Spesiale Nota's: Die wrekers se spesiale vaardigheid as bosbewooners maak hulle onsigbaar vir 'n vyand totdat die vyand reg langs hulle is, of as die wrekers aanval.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-4 nabygeveg  
boog steek 10-4 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 2 30%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start