Dwergse Heer

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Dwergse Staal-harnas

LP: 79  Skuiwe: 54  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 150

Vermoëns:

Geklee in blink lyf-beskutting het hierdie dwerge soos die kongings van onder die berge gelyk. Hulle kon 'n byl en 'n oorlogs-hammer behendig hanteer en 'n teiken met hul handbyl akkuraat raakgooi oor 'n afstand van verskeie meters. Alhoewel stadig te voet, is hierdie dwerge 'n kenmerk van die vernuftigheid van hul ras.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
strydbyl lem 15-3 nabygeveg  
hamer impak 19-2 nabygeveg  
handbyl lem 10-2 afstandgeveg  

Weerstande

lem 40%
koue 10%
vuur 10%
afstandgeveg 10%
impak 30%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 60%
Berge 1 70%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 1 40%
Chasm 99 20%

Back to start