Drake Kryger

Vlak 2

 

Bevorder na: Drake Lem-meester 

Bevorder na: Drake Vegter

LP: 60  Skuiwe: 30  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 70

Vermoëns:

Drake Krygers gebruik hulle swaarde met groot vernuf en besit ook die vaardigheid van hulle voorouers om vuur te kan spoeg. Die groot krag van hulle soort stel hulle in staat om vernietigende houe te plant en om houe net so goed te kan vat ook.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 11-3 nabygeveg  
vuurasem vuur 5-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 2 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 1 40%

Back to start