Vlak 2
Bevorder na:
Bevorder na: Trol Jongeling
LP: 49 Skuiwe: 29 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 100
Vermoƫns: regenereer
Vele Trolle het al daaraan gedink om rotse gedurende gevegte te gooi en party verkies dit as hulle ideale wapen. Omdat sulke rotse nie altyd beskikbaar is nie, dra die rots-gooiende trolle die rotse rond in sakke oor hulle skourers. Hierdie selfde leersak word dan sommer ook gebruik as 'n slinger-vel.
Spesiale Nota's: Alhoewel lomp, is die skade wat aangerig word deur 'n rots, meer dodelik as die van 'n pyl, as dit 'n trefhou is. Trolle het die ingeboude vermoƫ om te regenereer asof hulle op 'n dorpie rus.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
vuis | impak | 10-2 | nabygeveg | ||
slinger | impak | 17-1 | afstandgeveg |
lem | 20% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 0% |
steek | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 2 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 2 | 40% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 2 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 1 | 40% |
Sneeu | 2 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |