Dief

Vlak 1

 

Bevorder na: Uitvaagsel 

Bevorder na:

LP: 24  Skuiwe: 13  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 28

Vermoëns:

So lank terug as wat enigeen kan onthou, het die lede van verskeie 'gildes' van rot-vangers wat in die groter stede opgeskiet het, hul hare gebleik met kalk totdat dit 'n ligte blou geword het. Dit was 'n brawe ding om te doen aangesien hulle bedrywighede nie altyd wettig was nie. Diewe het baie vaardighede, en is genoegsaak om vinnig te wees op hul voete en vaardig te wees met 'n mes. Hulle gebruik skroom nie om 'vuil taktiek' te gebruik in 'n geveg nie.
Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid wat 'n bondgenoot is van die dief, die vyand se aandag aftrek, kan die dief rugsteek vir dubbel die skade deur agter die vyand se rug in te sluip.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 4-3 nabygeveg rugsteek 

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 99 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Sneeu 2 40%
Mushroom Grove 2 70%
Chasm 99 20%

Back to start