Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Wraith
LP: 33 Skuiwe: 52 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Partykeer genoem die 'hol manne' word geeste gebruik as die regter-arm van hul meester se kragte. Hierdie gedrogte boesem vrees in en hulle pas hul meester se werf op sonder om te slaap.
Die skepping van een van hierdie is nie maklik nie, en die regte gevaar is dat as jy een van hulle raakloop sal daar hoogs waarskynlik 'n baie meer gevaarlike mag op hierdie een se hakke volg.
Spesiale Nota's: 'n Trefhou deur hul lem sal die lewe uit hul slag-offer dreineer, en dit sal die gees se kragte aanvul. Geeste het baie ongewone weerstende teen skade en beweeg stadig oor die oop-waters.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
Dodelem | afstandgeveg | 9-4 | nabygeveg | dreineer | |
kla | koue | 6-3 | afstandgeveg |
lem | 50% |
koue | 70% |
vuur | 10% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 50% |
steek | 50% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 50% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 2 | 50% |
Vlak Water | 2 | 50% |
Graslande | 1 | 50% |
Woud | 1 | 50% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 1 | 50% |
Moeras | 1 | 50% |
Sand | 1 | 50% |
Grot | 1 | 50% |
Sneeu | 1 | 50% |
Mushroom Grove | 1 | 50% |
Chasm | 1 | 50% |