Geraamte Draak

Vlak 4

 

Bevorder na:

Bevorder na:

LP: 86  Skuiwe: 100  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Lank gelede as een van die magtigste lewende wesens, het die gevreesde Draak net been en donker sening geword. Lank na sy dood, is dit opgeroep deur die krag van Nekromanse, onder wie se spel dit nou is. Die Geraamte Draak mag na net 'n paar bene lyk, maar baie min mense wat so gedink het, het lank genoeg geleef om hul besluit te verander.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kakebeen lem 10-4 nabygeveg dreineer 
kloue lem 25-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 40%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 1 50%
Chasm 1 50%

Back to start