Meerman Jagter

Vlak 1

 

Bevorder na: Meerman Spiesvegter  Meerman Net-gooier 

Bevorder na:

LP: 30  Skuiwe: 15  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 35

Vermoëns:

Dieselfde vaardigheid wat die meermanne gebruik het om met 'n spies vis te vang, het hulle maklik omskep in 'n oorlogswapen, veral teen die wat nie tuis voel in die water nie. In tye van nood sal baie meermin vissermanne vrywiliglik aansluit en sodoende die weermag versterk.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 4-2 nabygeveg  
spies steek 5-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start