Meerman Groentjie

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Meerman Kryger

LP: 52  Skuiwe: 43  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns: standvastig

Met skilde wat voor hulle uit-toring, vorm die Meerman Hopliette die erewag van die waterwêreld. Hulle kragtige lyf-pantser en streng disipline veroorsaak dat hul 'n standvastige linie kan behou gedurende 'n stryd. As dit regtig nodig is, kan hulle dit ook op land doen, maar nie so goed soos 'n kreatuur met bene nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
seevurk steek 15-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 30%
vuur 20%
afstandgeveg 0%
impak 20%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start