Vlak 1
Bevorder na: Wit Magiër  Rooi Towenaar 
LP: 24 Skuiwe: 20 Skuiwe: 5 Orde: wettig EP: 60
Vermoëns:
Mense het al dikwels gewonder oor hoe die wêreld waarin hulle leef werk. Vir sommiges is dit 'n obsessie, die hoofdoel van hulle lewens. Die Towenaars het baie jare aan studie afgestaan en het hulself onderskei deur die groot hoeveelheid kennis wat hulle versamel het. In 'n wêreld waar bitter min mense kan lees en skryf, het hierdie mense hulself ten volle oorgegee na die strewe vir kennis. Onder hulle tel die kinders van die adelstand en ook die wat wil ontsnap uit die sieldodende lewe van die handewerker.
Dit is ironies dat die towenaars met hulle baie kennis en met hul beskeie monopolie daaroor, dat hulle as 'n gemeenskap maklik oor die samelewing sou kon heers as hulle ooit sou probeer. Hulle groot liefde is egter nie geld of mag nie en sal diegene wat toorkuns vir die doel bestudeer gewoonlik nie die moed van oortuiging hê wat dit verg om dit te bemeester nie.
Towenaars is fisies swak en nie vertroud met oorlogvoering nie, maar het nietemin vaardighede wat hulle baie nuttig maak in 'n geveg.
Spesiale Nota's: Die afstandaanval van 'n towenaar besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
staf | impak | 5-1 | nabygeveg | ||
missiel | vuur | 7-3 | afstandgeveg | magies |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |