Sielsuiger

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Duistere Towenaar

LP: 60  Skuiwe: 50  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns: steek

'n Sielsuiger is die verpersoonliking van die swart kunsste se eerste doelwit: die strewe na onsterflikheid. Al word baie opgeoffer met die wedergeboorte, ontneem 'n mens die dood van sy verskrikking. Die verstand bly behoue en die gees volg al kwyn die liggaam weg.
Dit is onbekend, behalwe miskien in die binnekringe van die nekromante of die lewe onbepaald of slegs tydelik verleng word. Maar selfs deur hierdie dinge te oordink kan mens nie help om te besef die grootsheid wat hulle reeds vermag het nie.
Spesiale Nota's: Die afstand-aanvalle van 'n sielsuiger besit toorkrag en het altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die aanraking van 'n sielsuiger dreineer die slagoffer se lewe en vul die sielsuiger aan.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
aanraak afstandgeveg 8-3 nabygeveg dreineer 
rillingsgolf koue 12-3 afstandgeveg magies 
stoot afstandgeveg 9-3 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 10%
koue 60%
vuur -20%
afstandgeveg -40%
impak -10%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 3 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 60%
Chasm 99 20%

Back to start