Vlak 2
Bevorder na:
Bevorder na: Spiesvegter
LP: 48 Skuiwe: 25 Skuiwe: 5 Orde: wettig EP: 100
Vermoëns:
Spiesgooiers dra byna altyd 'n paar spiese saam om die vyande op 'n afstand lastig te val. Van hulle het egter 'n natuurlike talent en is nogal goed daarmee. Spiesgooiers is 'n waardevolle bate van 'n leër aangesien hulle hul vaardighede in handgevegte aanvul met 'n vermoë om vyande op 'n afstand ook aan te val. Hulle kan spiese in die geledere van die vyand ingooi, dikwels sonder vrees vir vergelding en kan dan nog steeds hulle man staan in handgevegte.
Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapen laat 'n spiesgooier toe om altyd eerste te slaan in 'n handgeveg, selfs op verdediging.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
spies | steek | 8-3 | nabygeveg | eerste trefhou | |
Spiesgooier | steek | 11-2 | afstandgeveg |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 20% |
impak | 0% |
steek | 40% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |