Ruiter

Vlak 1

 

Bevorder na: Ridder  Lanser 

Bevorder na:

LP: 38  Skuiwe: 23  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 44

Vermoëns:

Perderuiters, dikwels uit die meer ongerepte dele van Wesnoth, word van kindsbeen af geleer om perd te ry en volg ook 'n baie streng erekode. 'n Stormloop deur 'n perderuiter is 'n kragtige dog roekelose taktiek, maar die waarde daarvan is keer op keer op die veldslag bewys. Perderuiters doen uiters goed teen voetsoldate veral die wat uit hulle linies weggebreek het, maar hulle moet versigtig wees teen spiesgooiers en boogskutters, aangesien hulle grootte en momentum 'n lekker teiken vir hulle bied.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 9-2 nabygeveg bestorm 

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 30%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 4 20%
Graslande 1 40%
Woud 3 30%
Heuwels 2 40%
Berge 99 20%
Moeras 4 20%
Sand 2 30%
Grot 4 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 4 20%
Chasm 99 20%

Back to start