Halbardier

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Lansdraer

LP: 72  Skuiwe: 44  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

'n Hellebaard is 'n moeilike en baie swaar wapen om te hanteer, maar kragtig in die hande van 'n kenner. Dit is ook meer buigsaam as die spies waarvan dit afstam. Enige hellebaardier sal jou vertel dat die wapen 4 primêre trefpunte het, 2 meer as die van 'n spies of 'n lans; dit is die punt, die lem, die pen op die basis van die skag en die binneste punt op die lem, wat gebruik word deur die wapen na die draer terug te trek. Al hierdie eienskappe maak dit 'n veelsydige wapen in 'n handgeveg, veral teen kavellerie.
Die hellebaard is egter duurder om te maak as 'n spies en in die hande van 'n beginner is dit baie minder doeltreffend. In die leërs van Wesnoth is dit die gewoonte om hierdie wapens slegs aan ervare lansmanne, wat bewys het dat hulle voldoende vaardighede het om dit op die regte wyse in 'n geveg aan te wend.
Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapen laat 'n hellebaardier toe om eerste in 'n handgeveg te slaan, selfs op verdediging.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
halberd steek 15-3 nabygeveg eerste trefhou 
halberd lem 19-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 40%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start