Vlak 4
Bevorder na:
Bevorder na: Opper Towenaar
LP: 65 Skuiwe: 72 Skuiwe: 5 Orde: neutraal EP: 100
Vermoëns:
Enige persoon wat selfs net vir die titel van Groottowenaar in oorweging kom is bykans alreeds 'n legende in hul eie tyd en is baie aankondigers in dorpe al geweldadig gedwing om die titel met omsigtigheid te hanteer. 'n Raad van die voorse towenaars oorweeg die meriete vir die toekenning van so 'n titel versigtig en die toekenning daarvan vind slegs plaas indien 'n meerderheidstem so beslis. Ongeag daarvan is enige ernstige nominasie vir die eer om 'n Groottowenaar genoem te word, 'n meester van hul kuns en oortref hulle vaardighede alreeds dié van bykans al hul eweknieë.
Al is hulle geensins krygers nie, laat hulle baie soldate met ontsag eenkant staan as hulle hul kuns op die slagveld ten toon stel.
Spesiale Nota's: Die Groottowenaar se vuurballe het towerkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
staf | impak | 9-2 | nabygeveg | ||
vuurbal | vuur | 16-4 | afstandgeveg | magies |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 30% |
afstandgeveg | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |