Grootmaarskalk

Vlak 4

 

Bevorder na:

Bevorder na: Generaal

LP: 68  Skuiwe: 66  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns: leierskap

Die rang van Grootmaarskalk word hoog aangeprys in die leërs van die mensdom, en diegene wat die titel dra moes vele strawwe toetse deurstaan om hulle taktiese vermoëns en aansienlike durf te bewys in gevegte.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Grootmaarskalk stel goedgesinde eenhede daarlangs in staat om meer skade in gevegte te berokken, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 10-4 nabygeveg  
kruisboog steek 8-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start