Groot Ridder

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Ridder

LP: 78  Skuiwe: 58  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Grootridders het toppunt van vaardigheid met die swaard en lans bereik. Met hulle volle monderings en perde wat meer vir hul krag as hul spoed geteel is, is hierdie krygers die kern van enige ernstige kavellerie mag. 'n Grootridder aan die voorpunt van 'n stormloop is 'n skrikwekkende gesig vir voetsoldate en is gewoonlik genoeg om regdeur 'n verdedigingslinie te breek.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 12-4 nabygeveg  
lans steek 17-2 nabygeveg bestorm 

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 30%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 4 20%
Graslande 1 40%
Woud 3 30%
Heuwels 2 40%
Berge 99 20%
Moeras 4 20%
Sand 2 30%
Grot 4 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 4 20%
Chasm 99 20%

Back to start