Kabouter Spiesman

Vlak 0

 

Bevorder na: Kabouter Spiesvegter  Kabouter Spiesvegter 

Bevorder na:

LP: 18  Skuiwe: Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 18

Vermoëns:

In elke werpsel orke word daar verskeies gebore wat baie kleiner en swakker as die res is. Hierdie kwarre word die 'Kabouters' genoem en word daar deur hulle soort op hulle neergekyk. In gevegte word hulle maar skraps bewapen en word meerendeels gebruik om as 'n skild te dien om die Krygshere tyd te gee om die werklike aanval voor te berei.
Sommiges spekuleer dat die bestaan van hierdie gediertes die eerste tekens is dat die orke se bloedlyn besig is om te verval, maar mense weet te min oor hul geskiedenis om enige sekere gevolgtrekkings te maak.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 4-3 nabygeveg  
spies steek 3-1 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 3 40%
Chasm 99 20%

Back to start