Vlak 1
Bevorder na:
Bevorder na: Kabouter Spiesman
LP: 26 Skuiwe: 13 Skuiwe: 4 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Kabouters word deur die orke as kanonvoer op die vyand se voorste linies gebruik. Diegene wat wonderbaarlik oorleef rus hulself sodanig toe om so voort te gaan. 'n Baie langer spies help om vir hulle kort arms te vergoed en hulle 'n stewige harnas help om hulle klein lyfies te beskerm.
Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens laat hulle toe om die eerste hou in 'n handgeveg toe te dien, selfs al is hulle op die verdediging.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
spies | steek | 7-3 | nabygeveg | eerste trefhou | |
spies | steek | 5-1 | afstandgeveg |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 0% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 3 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 3 | 40% |
Chasm | 99 | 20% |