Gees

Vlak 1

 

Bevorder na: Nekromante 

Bevorder na:

LP: 33  Skuiwe: 16  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 35

Vermoëns:

Slegs diegene wat in die kringe van die dodepraters beweeg het weet wat gedoen moet word om 'n mens in 'n monster te verander en dit is 'n geheim wat hulle nie gaan verklap nie. Watter onuitspreekbare rituele hulle ookal uitvoer, dit lei tot 'n gedierte wat niks meer kennis drae van die tyd toe dit nog mens was nie, 'n gedierte wat naak rondslenter soos die dag wat dit gebore is, wat homself volvreet met die vlees van die dooies.
Dit is as gevolg van sulke dinge dat dodepratery met 'n byna dierlike haat veroordeel word.
Spesiale Nota's: 'n Monstergees se kloue is met gif bedek en slagoffers van hierdie gif hou aan om skade op te doen totdat hulle in 'n dorp of by 'n geneser behandel word.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 4-3 nabygeveg gif 

Weerstande

lem 10%
koue 40%
vuur 10%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 60%
Chasm 99 20%

Back to start