Vlak 1
Bevorder na: Wraith  Skaduwee 
LP: 18 Skuiwe: 20 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 30
Vermoëns:
Dit is een van die seëninge van die skepping dat die menslike siel onsterflik is en nie vernietig kan word nie. Die baie dinge wat 'n dodeprater kan doen is egter desondank geheel en al skrikwekkend.
'n Gees vasgevang in 'n kleed van walglike betowerings, is soos die wind in die selie van 'n skip. Die sameflansing wat uit hierdie gevangenis voortvloei is 'n gedienstige kneg, wat verbind kan word aan enige taak wat hulle meester goed dink.
Spesiale Nota's: Geeste het buitengewone weerstand teen skade en beweeg nogal stadig oor oop water.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
aanraak | afstandgeveg | 4-3 | nabygeveg | dreineer | |
kla | koue | 3-3 | afstandgeveg |
lem | 50% |
koue | 70% |
vuur | 10% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 50% |
steek | 50% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 50% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 2 | 50% |
Vlak Water | 2 | 50% |
Graslande | 1 | 50% |
Woud | 1 | 50% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 1 | 50% |
Moeras | 1 | 50% |
Sand | 1 | 50% |
Grot | 1 | 50% |
Sneeu | 1 | 50% |
Mushroom Grove | 1 | 50% |
Chasm | 1 | 50% |