Elvish Shyde

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Elvish Druid

LP: 46  Skuiwe: 52  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns: genees

Die toegewydheid aan haar fee kant sal veroorsak dat 'n elfse meisie uiteindelik 'n kreatuur van beide wêrelde word. Gelei deur 'n natuur wat baie min verstaan, is hierdie pragtige bewaarders van die elfse woude die toonbeeld van grasie en mysterie vir hul mense.
Spesiale Nota's: Die shyde se aanval vertraag hulle vyande en veroorsaak dat hule een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Shydes kan eenhede rondom hul genees, en heeltemak ontslae raak van gif.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
feë aanraking impak 6-2 nabygeveg magies 
vasvang impak 6-3 afstandgeveg verstadig 
dorings steek 8-3 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak -10%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 2 30%
Vlak Water 1 40%
Graslande 1 50%
Woud 1 70%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 1 40%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Sneeu 1 40%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start