Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Elfse Kaptein
LP: 62 Skuiwe: 55 Skuiwe: 5 Orde: neutraal EP: 100
Vermoëns: leierskap
Die langslewendheid en natuurlike intelligensie van elwe gee hulle 'n venynige bekwaamheid in militêre sake, selfs genoegsaam so om hulle algemene teensinnigheid ten opsigte daarvan te oorkom. Elwe onthou goed baie deegliker as mense en kan dikwels aanvoel wat ander slegs met opleiding kan aanleer. Op daardie seldsame tye wanneer 'n elf hom op oorlog toespits is die strategie wat daaruit voortvloei waaragtig 'n meesterwerk.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Maarskalk stel goedgesinde eenhede in staat om meer skade in 'n geveg te berokken, maar dit geld slegs vir eenhede op 'n laer vlak.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 10-4 | nabygeveg | ||
boog | steek | 8-3 | afstandgeveg |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 1 | 70% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 30% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |