Elfse Kampioen

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Elfse Held

LP: 70  Skuiwe: 55  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Daardie paar elwe wat hulself omskep in vegters is in teenstryd met die sagmoedige natuur van die elwe. Die toewyding en vaardigheid van die elwe is iets wat almal bewonder en nie baie mense kan verbeter op nie. Selfs die vaardigheid met 'n boog - wat die elwe beskou as tweede belangrikste - is op 'n vlak ontwikkel wat meeste maar net kan bewonder.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 9-5 nabygeveg  
boog steek 9-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start