Dwergse Towenaar

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na:

LP: 75  Skuiwe: 60  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Dwergse toordery, sover as wat ons weet, manifesteer hulself deur runes. Hierdie runes is spesiale merke wat op 'n voorwerp uitgekerf word. Net die blote teenwoordigheid van hierdie rune-tekens veroorsaak dat die voorwerp magiese kragte het. Alhoewel baie min gesien in 'n geveg, is dit verseker dat 'n meester van die runes geweldig skade kan aanrig.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
ruine hamer impak 14-3 nabygeveg  
Blitsstraal vuur 14-2 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 20%
koue 10%
vuur 10%
afstandgeveg 10%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 60%
Berge 1 70%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 1 40%
Chasm 99 20%

Back to start