Drake Glider

Vlak 1

 

Bevorder na: Lug Draak 

Bevorder na:

LP: 32  Skuiwe: 16  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 35

Vermoëns:

Drake Swewers se harnasse is so lig as moontlik sodat hulle vinnig van hulle vyande kan ontsnap wanneer hulle hul grotte verlaat. Hierdie Drake is bekwame vegters en besit ook die interne vuur wat hul rasgenote het. Swewers kan ook hul spoed doeltreffend gebruik om met 'n harde slag in hulle teenstanders vas te vlieg en tot oorgawe te dwing. Die beste swewers het ook die vooruitsig om by die geledere van die Lugdrake, wat so hoog vlieg, aan te sluit.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slaan toe impak 6-2 nabygeveg  
vuurasem vuur 3-3 afstandgeveg skutter 

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 2 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 1 40%

Back to start