Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Drake Fakkel
LP: 72 Skuiwe: 51 Skuiwe: 5 Orde: wettig EP: 100
Vermoëns: leierskap
Daar word gesê dat die oudste drake are het waarin vuur vloei eerder as bloed. Dat hulle vuur kan blaas maak dit geloofwaardig, maar vir een of ander rede het niemand nog probeer om een oop te sny om uit te vind nie.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Vlamhart stel goedgesinde eenhede langs hulle in staat om meer skade in 'n geveg aan te rig, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 11-3 | nabygeveg | ||
vuurasem | vuur | 9-4 | afstandgeveg |
lem | 10% |
koue | -50% |
vuur | 50% |
afstandgeveg | -30% |
impak | 20% |
steek | -10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 2 | 20% |
Vlak Water | 1 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 1 | 40% |
Heuwels | 1 | 40% |
Berge | 1 | 40% |
Moeras | 1 | 30% |
Sand | 1 | 40% |
Grot | 3 | 30% |
Sneeu | 2 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 40% |
Chasm | 1 | 40% |