Drake Kletter

Vlak 1

 

Bevorder na: Drake Gladiator  Drake Kapper 

Bevorder na:

LP: 43  Skuiwe: 19  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 45

Vermoëns:

'n Drake Kletter kan nie vlieg of vuur blaas nie, en die meeste aanvaar om afgeskuif te word na 'n nabygevegsrol vanweë hulle gebreke - 'n poging om die beste te maak van wat andersins 'n las sal wees. Hulle mag dalk swakhede hê ten opsigte van daardie vaardighede maar diegene wat hulle afskryf vergeet hoe goed hulle behoort te wees om teen mede-drake te baklei.
Hulle is om die waarheid te sê die bepalers van die Drake Hierargie en al is hulle wapenrusting nou grootliks van seremoniële waarde, is dit nogtans steeds doeltreffend. In hulle skermutselinge met mindere rasse het hulle ontdek dat hulle natuurlike grootte en krag opsigself kragtige wapens is en wanneer dit met die wapenrusting van hierdie stand gekombineer word, ontbreek die krygers van die swakhede wat hulle soort het, soos die vatbaarheid vir spiese en pyle.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 5-4 nabygeveg  
spies steek 6-4 nabygeveg eerste trefhou 

Weerstande

lem 20%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 30%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 3 20%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 99 20%

Back to start