Ervare Swartsiel

Vlak 1

 

Bevorder na: Duistere Towenaar 

Bevorder na:

LP: 28  Skuiwe: 16  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 48

Vermoëns:

Die beloning vir swart toorkuns moet inderdaad groot wees aangesien die straf vir enigeen wat betrap word in die uitoefening daarvan in die beskaafde wêreld die dood is. Tog is daar diegene wat die kuns beoefen, aangesien die beloning daarvoor onsterflikheid is. Weggesteek in geheimsinnige kultusse of ingeburger deur die duistere bevele, is die opleiding wat hierde fanatikusse ontvang, nie maklik nie en dikwels word hulle gedryf tot op die rand van uitputting en swakheid.
In so 'n geval is die enigste wapen wat hulle nodig het, die kennis van die orde waarin hulle hulself toegewei het.
Spesiale Nota's: Die aanvalle van die Ervare Swartsiel is magies, en het 'n hoë kans om te tref.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
rillingsgolf koue 10-2 afstandgeveg magies 
stoot afstandgeveg 7-2 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start