Been Skieter

Vlak 2

 

Bevorder na: boog 

Bevorder na: Geraamte Boogskutter

LP: 40  Skuiwe: 26  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 80

Vermoëns: steek

Van al die nekromant se skeppings, neem sekere wesens die valse lewe met meer ywer aan. Lewenskragtiges kry dikwels dan ook wapens om daarmee saam te gaan; boogskutters word veral dikwels met 'n afskuwelike arsenaal voorsien. Hulle pylkokers word volgemaak met pyle wat nie van hout gemaak is nie maar uit die bene van hul slagoffers. Hulle word eenvoudig die 'Gebeente Skieters' genoem deur hulle stomme vyande, hierdie verfoeilike wesens is 'n verskrikking vir al wat leef.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 6-2 nabygeveg  
boog steek 10-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
afstandgeveg -50%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 3 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 60%
Chasm 99 20%

Back to start