Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Been Skieter
LP: 50 Skuiwe: 38 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns: steek
Die sterkse van die lewende dooie boogskutters is gewoonlik die wat boogskutters was in hule vorige lewe. Hulle beweeg oor die slagveld, aangedryf deur 'n kwynende geheue van hulle vorige vaardigheid, terwyl hulle nie omgee, of nie weet nie, wat hul vyand of doel is nie. Hulle word net aangevuur deur die woede gebore uit die pyn van hulle lëe en onsamehangende bestaan.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
dolk | lem | 8-2 | nabygeveg | ||
boog | steek | 14-3 | afstandgeveg |
lem | 40% |
koue | 60% |
vuur | -20% |
afstandgeveg | -50% |
impak | -20% |
steek | 60% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 3 | 10% |
Vlak Water | 2 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 60% |
Chasm | 99 | 20% |