Opper Towenaar

Vlak 3

 

Bevorder na: Groot Towenaar 

Bevorder na: Rooi Towenaar

LP: 54  Skuiwe: 59  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 220

Vermoëns:

Die titel van Opper-towenaar word slegs na 'n leeftyd se studie en prestasies daarmee saam toegeken. Hooftowenaars word dikwels in opvoedingsposisies aangewend of as raadgewers aan hulle wat wys genoeg is om na die vrugte van hul wysheid te soek. Baie neig om welvarende beskermhere te wees, 'n winsgewende bedryf vir beide partye aangesien dit buiten 'n woordjie van advies so af en toe, die towenaar die vryheid gee om sy navorsing ongesteurd te doen. Van hulle is baie sku vir die beskawing en spandeer hulle tyd as kluisenaars, dikwels om iets te bestudeer wat die meeste geneig sal wees om af te keur.
Al word hulle nie opgelei vir enige soort geveg nie, kan 'n hooftowenaar indien nodig die volle mag van hulle toorkuns loslaat, iets wat nie ligtelik opgeneem moet word nie.
Spesiale Nota's: Die hooftowenaar se vuurballe besit toorkrag en het altyd 'n baie goeie kans om 'n teenstander te tref.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 7-2 nabygeveg  
vuurbal vuur 12-4 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 20%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start