Antieke Wose

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Oud Wose

LP: 80  Skuiwe: 48  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns: lokval regenereer

Daar is 'n snaakse storie van 'n boer wat 'n groot eik op sy grasperk gehad het, 'n boom wat daar gestaan het toe die boer vir die eerste keer die grond daar omgedolwe het en waaronder sy gesin baie herinneringe gehad het. Dit was vir hom 'n skok toe hy een oggend ontdek dat die boom op een of ander manier weggeneem is, met net 'n kaal stukkie aarde waar dit eens gestaan het. Die arme boer was daarna nooit weer dieselfde nie.
Sulke ontmoetings is al wat bekend is van die waarskynlik mees antieke hisse.
Spesiale Nota's: Hisse regenereer deur die hulpbronne rondom hulle te gebruik, wat beteken dat hulle nie in dorpe bymekaar hoef te kom om voedsel of hulp te kry nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
verpletter impak 25-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 10%
vuur -50%
afstandgeveg -30%
impak 40%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 20%
Dorpie 1 20%
Diep Water 99 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 20%
Woud 1 40%
Heuwels 2 30%
Berge 3 30%
Moeras 2 30%
Sand 2 20%
Grot 3 20%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 30%
Chasm 99 20%

Back to start